top of page
Stel my aan vir skryf & redigeer werk
Ek spandeer my dae aan 'n kombinasie van kreatiwiteit en teologie - besig om Christelike outeurs & bedieninge te help om hulle stories te vertel. Hierdie werk is my lewe se roeping en groot vreugde. Dit is waar ek my Meester's graad in Praktiese Teologie kan benut en die Gees toelaat om my te lei wanneer ek woorde verfyn wat geskryf is deur gelowiges van vele lande.
Kom ons werk saam
As jy nuut is en nou vir die eerste keer wil uitvind oor om saam te werk, gebruik die vorm hier onder om my maklik te laat weet hoe ek jou kan help om iets te skep wat mense kan help om met die Here te ontmoet.
Skryf & Redigering Dienste
bottom of page







.png)




