top of page
Search


Dawid en Goliat Bybel Lessie
Hierdie Dawid en Goliat Bybel lessie help kinders om die Here se naam te verklaar oor hulle probleme, nes Dawid het. Die fokus van die lessie is nie net op geweld of oorwinning nie, maar op die praktiese toepassing vir elke kind se eie lewe. Die dele van die program sluit in: 'n naam speletjie, memoriseer vers, liedjie, lessie, V&A, en gebed. Hierdie is lessie #5 in 'n reeks oor die Ou Testament se beste stories: 1 - Die Skepper & Sy Skepping 2 - Noag se Vloed 3- Abraham se B
May 153 min read
bottom of page
