top of page
Search


Moses en die Brandende Bos Bybel Lessie
Ons gaan aan met die reeks Bybel lessies vir kinders oor die Ou Testament se heel beste stories - hier is 'n Moses en die Brandende Bos Bybel Lessie. Die fokus is op hoe God vir Moses genooi het in SY GROOT STORIE in. Die dele van die program sluit in: 'n naam speletjie, memoriseer vers, liedjie, lessie, V&A, en gebed. Dit is lessie #4 in die reeks:: 1 - Die Skepper & Sy Skepping 2 - Noag se Vloed 3- Abraham se Belofte Mag jy spasie hier vind om tot stilstand te kom, te refle
May 153 min read
bottom of page
