top of page

Hierdie drukbare PDF is die metgesel vir die VCSV se Laerskool Kurrikulum van Kwartaal 1 2026 wat beskikbaar is vir lede.

Gebruik die aktiwiteite, inkleurprente, vrae, en fasiliteerders-gids om selfs dieper te gaan met die 10 Bybelverhale. Laat die Gees jou lei & kom ons verbind kinders se harte met Jesus. 

Beskikbaar vir lede teen 50% af - Sien die einde van die oorspronklike kurrikulum vir jou unieke afslag-kode.

VCSV 10 Bybel Stories Kurrikulum vir Laerskool - Dieper

R100.00Price
    bottom of page